BUSHMANS CAVE GESINSNAWEEK (PAASNAWEEK) Hierdie naweek word gereserveer vir ‘n lekker naweek uitstappie in die natuurskoon van die Noordelike Cederberge. Kom kampeer en kuier saam met ons en bring die stapskoene, bergfietse en deel in die allerlei vermaak. Saterdagaand het ons Musikale Pret in die Bergteater vir almal se genot!! Julle sal dit geniet!! Meer inligting volg!
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
APRIL 2008
4-6
QUITE QUAD SONDER GRENSE!!, Bushmans Cave ALLE Quad liefhebbers word uitgenooi om hulle speelgoed saam te bring en hulself te kom geniet!! Bespreek nou!!
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
11-13
ARNO & VRIENDE (Gesinsnaweek), Bushmans Cave Hierdie naweek word vanjaar vir die 5de keer aangebied en bly maar een van die gewildste items op ons kalender. Kom kuier Saterdagaand saam met Arno van Zyl en sy vriende. Alan Hughes, Wicus van der Merwe, Vuur en Vlam (Ollie en Valiant) en dan verseker nog ‘n verrassing of twee!! Gewaarborgde pret die heel naweek!!
LAATHERFS GESINSNAWEEK, Bushmans Cave Ons beplan nog aan aktiwiteite, maar u kan gerus kom kuier en ontspan en die laatherfs geniet voor die winter.
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
10
KOOS KOMBUIS!!! Bushmans Cave Bergteater Ja, julle het gevra vir hom en hier is hy nou!! Kom ervaar Koos in al sy glorie saam met WEGBREEK en maak 'n regte WEGBREEK na die berge!!
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
JULY 2008
25-26
Super Spar Interprovincial Netball Tournament Augsberg
Kosie v/d Merwe
027 482 2367
AUGUST 2008
9
NáDINE (Sarie Vrouedag) Bushmans Cave
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
21-27
Clanwilliam Wild Flower Show Flower Church
Clanwilliam Tourism Cecily / Esther
027 482 2541 027 482 2024
23
CEDERBERG 4x4 BLOMMETOER Bushmans Cave
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
SEPTEMBER 2008
6
ANDRé SCHWARTZ, Bushmans Cave (Paarlberg BMW Lentekonsert)
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
27
COUNTRY SHOW - BIG FIVE, Bushmans Cave (Clanwilliam SuperSpar)
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
OCTOBER 2008
3-5
QUITE QUAD SONDER GRENSE!!, Bushmans Cave
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
4-5
2X4X4 and Quad Weekend, Citrusdal
Sonja Ungerer
022 921 3210
11
Bass Classic, Clanwilliam Dam
Hannes Pietie Franz
027 482 2141 027 482 1610 027 482 1622
18
ROBBIE WESSELS, Bushmans Cave Bergteater
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
TBC
180° Mountain Bike Experience, Cederberg
021 462 0992
NOVEMBER 2008
8
THYS DIE BOSVELDKLONG (Peter Morris Festival) Bushmans Cave Bergteater
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
22
ONS EIE TENORE TRIO (KERSKONSERT) Bushmans Cave Bergteater
Erik of Melinda de Milander
027 482-2918 021 913 4632
DECEMBER 2008
13
BASJAN SE BOEREDANS!! (Brian Niewoudt) Bushmans Cave Bergteater